
Hy laat jou huil want hy skop soos n muil, taniene op die tonge en kele wel verdien na harde week se wronge en vervele..
Verander die naam, tipe, jaar of prys. Punte bly soos hulle is.
Elke proeër gee 'n punt uit 5 vir vyf aspekte: Voorkoms, Aroma, Liggaam, Smaak en Afdronk. Dit word geskaal na 'n punt uit 100 en die paneel se gemiddeld word omgesit na 'n sterregradering.
Hou die bottel se QR-kode of strepieskode binne die goue raam.
Kamera begin…

Kies jou profiel om te begin proe.